Die Gewone Mens-kerk (PlebChurch)

PlebChurch is 'n aanlyn hulpbron vir gewone alledaagse Christene. 
Dit is nie 'n Cyber Kerk nie, nmaar 'n aanvullende toevoeging tot die ware Kerk.

Dit is egter 'n aanlyn-bediening om Christene regoor die wêreld te help
verstaan en die basiese Christelike leer toe te pas 
om 'n beter Christelike lewe te lei


Ons werk tans aan 'n Afrikaanse weergawe van hierdie webwerf